Rock Hudson

Rock Hudson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Hudson omstreeks 1955.

Geboortenaam Roy Harold Scherer jr.
Geboorte (1925-11-17)17 November 1925
Sterfte 2 Oktober 1985 (op 59)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1947–1985
Rolprente Magnificent Obsession, Giant, Ice Station Zebra
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rock Hudson (gebore as Roy Harold Scherer jr.; 17 November 1925 – 2 Oktober 1985)[1] was ’n Amerikaanse akteur wat veral in die 1950's en 1960's gewild was en beskou word as een van die hartebrekers uit Hollywood se goue era.

Hy is deur verskeie rolprenttydskrifte as ster van die jaar, gunsteling-hoofakteur, ens. aangewys. Hy was gedurende sy loopbaan van vier dekades in 70 prente en verskeie TV-produksies te sien. Hy is in 1985 oorlede; hy was sover bekend die eerste groot ster wat aan ’n vigsverwante siekte gesterf het.[2]

  1. Michael Binyon (3 Oktober 1985). "Aids victim Rock Hudson dies in his sleep aged 59". The Times. p. 1.
  2. "Overview for Rock Hudson". Tcmdb.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Maart 2009. Besoek op 4 Desember 2012.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy